Ontwaak

ONTWAAK is ’n jaarlikse instelling by Ruimsig Gemeente waar ons vir 12 weke saam op reis gaan om ons te verdiep in God se Woord. Tydens hierdie reis fokus ons op die 12 fundamentele boublokke wat elke volgeling van Jesus nodig het vir geestelike groei en volwassenheid in die geloof.  

Laai die gids hieronder af in die taal van jou keuse: