Die Ouderlinge het die hoogste gesag in die gemeente en hulle hooftaak is om opsieners te wees vir die Gemeente en die Gemeenteleier te ondersteun. Hulle voer indiepte gesprekke, kyk na die groot prentjie en is verantwoordelik vir die visie van die Gemeente.
- Die Direksie is die wetlike liggaam van die Gemeente en hulle hooftaak is om statutêre en wetlike toesig te hou oor die welstand van Ruimsig Gemeente.
- Die Gemeenteleier rapporteer aan die Direksie, wat optree onder instruksie van die Ouderlinge.
- Die Dagbestuur fokus op die effektiewe daaglikse bestuur van Ruimsig Gemeente en staan onder leiding van die Gemeenteleier
Ouderlinge
Dalene Kruger
Hermann du Plessis
Jan Smit
Johan van Zyl
Johan Weideman
Rhenier Kapp
Sanette Payne
Sharon Pauer
Stefan Zeelie
Stephan Keulder
Wessel Wouda
Wilhelm Pauer
Willie Gouws
Hermann du Plessis
Jan Smit
Johan van Zyl
Johan Weideman
Rhenier Kapp
Sanette Payne
Sharon Pauer
Stefan Zeelie
Stephan Keulder
Wessel Wouda
Wilhelm Pauer
Willie Gouws
Direksie
Stephan Keulder
Wilhelm Pauer
Jan Smit
Wilhelm Pauer
Jan Smit
Gemeenteleier
Jan Smit
Dagbestuur
Jan Smit
Lizette Grobbelaar
Stefan Zeelie
Lizette Grobbelaar
Stefan Zeelie