Om lief te hê is ook deel van ons identiteit , dit moet ‘n daaglikse besluit wees. Die woorde wat jou identiteit in liefde bepaal is die woorde: “Ek het jou lief!”
Ruimsig Gemeente is besig met die reeks IDENTITEIT . In die reeks sit ons ook die fokus op verhoudings.
Ons wil jou graag “challenge” om tyd te maak met die een wat jy lief het.