As jy reeds die app het en weet hoe dit werk STUUR ‘N EPOS na info@ruimsig.com of ‘n WhatsApp na die Kerkkantoor 082 889 9730 en versoek dat jy ‘n uitnodiging na die Woensdag@7 Kleingroep of erediens ontvang en volg dan Stap 11. (LET WEL: Sodra jy jou unieke link per epos ontvang, kan jy dit gebruik om elke week mee in te gaan en jou plek te bespreek. Woensdag@7 Kleingroep is oop van Sondag tot Dinsdag en Erediens besprekings is oop van Woensdag tot Vrydag)
1. Laai die Anatomy Church App af op jou foon (Die wit een) |
2. Maak Anatomy oop |
3. Soek vir Ruimsig Gemeente | 4. Klik op Ruimsig Gemeente |
5. Klik op Sign Up | 6. Tik jou naam en van in en Klik op Find Me |
7. Jy is NOG NIE op die Anatomy databasis gelaai nie. STUUR ‘N EPOS na info@ruimsig.com of ‘n WhatsApp na 082 889 9730 (Kerkkantoor) en versoek dat op Anatomy gelaai word. (Sodra jy terugvoer kry volg jy Stap 8-11) |
8. Jy is op die databasis. Gebruik die epos inligting om in te log. |
9. Klik op Me en dan op Family en maak seker die inligting is reg gelaai. Jy kan die inligting self edit. AS AL JOU FAMILIE INLIGTING NIE REG IS NIE, soos byvoorbeeld jou eggenoot of kinders is nie daar nie, STUUR ‘N EPOS na info@ruimsig.com of ‘n WhatsApp na die Kerkkantoor 082 889 9730 en laat ons weet dat ‘n familielid nie reg gelaai is nie. |
10. STUUR ‘N EPOS na info@ruimsig.com of ‘n WhatsApp na die Kerkkantoor 082 889 9730 en versoek dat jy ‘n uitnodiging na die Kleingroep of erediens ontvang en volg dan Stap 11. |
11. Maak die epos oop en klik op die skakel in die epos. Kies Ja waar van toepassing. Kinders onder 13 moet apart geregistreer word. (LET WEL: Sodra jy jou unieke link per epos ontvang, kan jy dit gebruik om elke week mee in te gaan en jou plek te bespreek.) Woensdag@7 Kleingroep is oop van Sondag tot Dinsdag en Erediens besprekings is oop van Woensdag tot Vrydag)