Ons begin met Moses se lewensverhaal. Hy sou op die einde God se volk uit slaverny red en neem na die beloofte land. Kom luister saam na sy verhaal.
As deel van die dankbaarheid challenge is hier ‘n geleentheid om vir ons pa’s dankie te sê vir wat hulle vir ons beteken. Kom ons celebrate ons pa’s hierdie Vadersdag en wys vir hulle hoe baie ons vir hulle omgee.