Dra by

Gee

Bankbesonderhede

Ons neem nie kollekte op in dienste nie en praat ongeveer 2 keer per jaar oor ons Gemeente se finansiële stand. Ons lidmate dra baie vrygewig by en ons is dankbaar vir die lidmate en gaste wat selfloos gee.  Kontak ons vir meer inligting.  

Direkte deposito’s (Bankrekening)

Bank: ABSA
Naam: Ruimsig Gemeente
Rekening nommer: 405 312 8823
Takkode: 630841 (Horison)

SnapScan

Besoek jou selfoon se App Store vir die SnapScan App, of besoek bloot die SnapScan tuisblad vir skakels na die Apple Store, Google Play en Huawei platforms. Volg dan die instruksies.

Givengain debietorderstelsel

Bou Projek

Bankbesonderhede

In 2023 het ons met groot dankbaarheid ons eie perseel gekoop en is tans besig om die oorblywende lening af te betaal. As jy graag deel wil wees van hierdie geloofsreis en ’n bydrae wil maak tot die afbetaling van ons gebou, waardeer ons jou ondersteuning opreg.

Ruimsig Gemeente Boufonds
Bank: ABSA (Tjekrekening)
Rekeningnommer:
405 622 0294
Verwysing:
Naam en Van