• Ontwaak 2024 Begeleiding
    ONTWAAK is ’n jaarlikse instelling by Ruimsig Gemeente waar ons vir 12 weke saam reis om ons te verdiep in God se […]
  • Anti-Broos kursus
    Besreek nou jou plek vir die Anti-Broos Kursus, aangebeid deur Roedolf Botha, wat plaasvind op 9 en 10 Augustus 2024, van 08:00 […]
  • Mosambiek 2024 uitreik
    Ruimsig Gemeente is sedert die vroeë 2000s betrokke by die uitreik aksie in Mosambiek. Ons is deel van ‘n netwerk van kerke […]
  • GLS Ruimsig Gemeente
    Gaan na Quicket om jou plek vir GLS Ruimsig op 19 April 2024 van 08:30 – 16:30 te bespreek.
  • Ontwaak Worship Fees 2024
    Die mens aanbid onderbewustelik. Dit is deel van ons wese en moet intensioneel beoefen word. Ons moet opnuut onsself tot God rig.  Daarom nooi Ruimsig […]
June 9, 2021

Hoe om voor te berei vir Donderdag (10 Junie) se vas van ontbyt en middagete

Ruimsig Gemeente is besig met ’n reeks oor geloofspraktyke.  Stefan Zeelie het Sondag, 6 Junie, gesels oor vas en ons almal uitgedaag […]
February 15, 2021

Het jy ‘n IDee hoe lief ek jou het?

Die Here vra dat ons Hom moet liefhê met alles in ons . Hy vra ook dat ons mekaar moet liefhê. Om […]
February 10, 2021

Fisiese dienste begin 14 Februarie

Hallo almal, Ek is super opgewonde om julle in kennis te stel dat ons vanaf 14 Februarie aanlyn dienste ASOOK fisiese dienste […]
February 10, 2021

Hoe om te bespreek

Persone wat ons fisiese byeenkomste by Ruimsig Gemeente gaan bywoon het nodig om hulle plek te bespreek/registreer! Lees gerus hier hoe die […]
February 4, 2021

Februarie dienste

Hallo almal, Is dit nie wonderlik dat ons kan sê die damme is vol en die boere kry reën nie.  Wat dié […]
January 29, 2021

Nkosi – 20 000 etes vir skole

As Ruimsig Gemeente in 2021 sê “Leef Anders” moet ons anders begin kyk na armoede, hongersnood en ons eie resources. Daarom is […]
January 22, 2021

Narratiewe Begroting 2021

Kliek hier om die pdf dokument af te laai
January 4, 2021

Januarie dienste

Hallo almal, Iets wat ek nog altyd aan vasgehou het was dat God altyd dieselfde is, al verander alles om ons, bly […]