Die mens aanbid onderbewustelik. Dit is deel van ons wese en moet intensioneel beoefen word. Ons moet opnuut onsself tot God rig. Daarom nooi Ruimsig […]
Kleingroeplewe Kleingroeplewe maak dat kerklewe meer word as net ‘n Sondagdiens. Dit skep die geleentheid om betekenisvolle verhoudinge aan te knoop, ondersteuning […]
Kom koop Sondag, 10 Februarie, Maroela Olie, Cashew Neute en Moringa Kapsules wat deur die Mosambiek gemeenskappe geproduseer word. Die inkomste gaan […]