Die mens aanbid onderbewustelik. Dit is deel van ons wese en moet intensioneel beoefen word. Ons moet opnuut onsself tot God rig. Daarom nooi Ruimsig […]
Kom skenk bloed – 20 Oktober 09:30-12:30 in die personeelkamer. Wees die verskil en word ‘n gereelde bloedskenker. Requirements for donation are: Weigh […]
08:30-09:30 Erediens-spasie 09:30-10:00 Kuier-spasie 10:00-11:00 Addisionele spasies (Sien onder vir datums en ander inligting) J-Kidz en J-Gen word tydens die 08:30-09:30 en 10:00-11:00 […]
Kleingroeplewe Kleingroeplewe maak dat kerklewe meer word as net ‘n Sondagdiens. Dit skep die geleentheid om betekenisvolle verhoudinge aan te knoop, ondersteuning […]
Kom koop Sondag, 10 Februarie, Maroela Olie, Cashew Neute en Moringa Kapsules wat deur die Mosambiek gemeenskappe geproduseer word. Die inkomste gaan […]