• Ontwaak 2024 Begeleiding
    ONTWAAK is ’n jaarlikse instelling by Ruimsig Gemeente waar ons vir 12 weke saam reis om ons te verdiep in God se […]
  • Anti-Broos kursus
    Besreek nou jou plek vir die Anti-Broos Kursus, aangebeid deur Roedolf Botha, wat plaasvind op 9 en 10 Augustus 2024, van 08:00 […]
  • Mosambiek 2024 uitreik
    Ruimsig Gemeente is sedert die vroeë 2000s betrokke by die uitreik aksie in Mosambiek. Ons is deel van ‘n netwerk van kerke […]
  • GLS Ruimsig Gemeente
    Gaan na Quicket om jou plek vir GLS Ruimsig op 19 April 2024 van 08:30 – 16:30 te bespreek.
  • Ontwaak Worship Fees 2024
    Die mens aanbid onderbewustelik. Dit is deel van ons wese en moet intensioneel beoefen word. Ons moet opnuut onsself tot God rig.  Daarom nooi Ruimsig […]
December 8, 2017

Vorentoe… 2018

Hiermee ‘n paar datums wat julle solank kan dagboek vir 2018: 07/01/18:  Ons eerste diens van die jaar.  J-kidz bied ‘n vakansieprogram aan. […]
November 15, 2017

Ruimsig Gemeente gee om!

Wat ‘n voorreg om deel van Ruimsig Gemeente te wees!  ‘n Gemeente wat so ruimhartig gee en om gee!  Sondag, 12 November […]
October 26, 2017

GEE om op 12 November (Skenk bloed / Bring kos)

GEE OM op Sondag, 12 November, op enige van die volgende maniere: 1.  Bring enige van die volgende produkte saam na die […]
September 5, 2017

2 September 2017 Dag Stap by Eagles Cove

Dit is 06:00 en ons kry mekaar by Pine Haven om die dag te begin. Na ons kortliks verdwaal het is ons […]
August 28, 2017

Is jy besig om ‘n empire te bou of ‘n legacy te los?

Jan het Sondag die reeks “1 Maand oor om te leef” afgesluit met die tema “Los ‘n legacy”. Die legacy wat Ruimsig […]
June 29, 2017

Spasies waar jy kan connect die 3de kwartaal

Ruimsig Gemeente is geroep om ekstra spasies te skep waar God met mense kan connect en, deur die werking van die Heilige […]
June 29, 2017

Wat gebeur die vakansie by Ruimsig Gemeente? #Funmielie

Bring vir ouma, oupa, kinders, kleinkinders, ooms, tannies, neefs, niggies, vriende en bure. Ons dienste begin om 08:30 en daar is elke […]
March 27, 2017

Gemeente Kuier-kamp (23 tot 25 September)

Die doel van die naweek by Sionbergh Kampterrein, is om te kuier en mekaar beter te leer ken.  Daar is nie ‘n “offisiële” […]
March 10, 2017

Spasies wat jou lewe kan verander

Ruimsig Gemeente is geroep om ekstra spasies te skep waar God met mense kan connect en, deur die werking van die Heilige […]
January 18, 2017
Jan het Sondag, 15 Januarie, God se droom vir Ruimsig Gemeente gedeel.  Kliek hier  om ‘n kort video van Jan te sien waar […]
January 6, 2017

Hierdie jaar gaan J-Gen (Graad 6 en Graad 7) GROOT met hulle “Ken Mekaar” kamp!

As jou Graad 6 of Graad 7 kind nog nie ingeskryf is vir die kamp, wat 10-12 Februarie plaasvind by Sediba Kwêle, net […]