
DIENSTYE: Sondae om 09:00 & Kersdiens 25 Desember om 09:00
Egte, gemaklike, relevante gesinsgemeente
Aansteeklike vreugde en onvoorwaardelike liefde
Impakvolle uitreike in die gemeenskap
Intensionele Dissipelskap en Rentmeesterskap
Ruimsig Gemeente is ’n plek waar mense van alle ouderdomme hul geloof as volgelinge van Jesus kan versterk.
Ons Dienste
Ons dienste bied ruimte vir geestelike groei en ontdekking – ’n plek waar mense van alle ouderdomme hul geloof as volgelinge van Jesus kan versterk.
Ons dienstye is van 9:00 tot 10:00 in Afrikaans
Wat ons glo
God wil met jou connect waar jy is
Ons glo dat die God van liefde almal uitnooi om deel te word van Sy koninkryk wat Hy sigbaar gemaak het op aarde deur Sy seun, Jesus Christus. Hierdie koninkryk is besig om te ontvou deur die Heilige Gees en die plaaslike gemeente is ‘n getuienis daarvan.
Ons glo dat die God van liefde almal nooi om deel te word van Sy sigbare koninkryk deur Jesus